Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/12 bl. 7
  • Rooster vir die week van 30 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 30 April
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 30 APRIL
Ons Koninkryksbediening—2012
km 4/12 bl. 7

Rooster vir die week van 30 April

WEEK WAT BEGIN MET 30 APRIL

Lied 125 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 20 ¶1-7, venster op bl. 156 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Jeremia 32-34 (10 min.)

Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool (20 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 82

10 min: Aankondigings. Gebruik die voorgestelde aanbieding op bladsy 4 om te demonstreer hoe ’n studie op die eerste Saterdag in Mei begin kan word.

10 min: Hoe om besware oor godsdiens te oorkom. Bespreking gebaseer op die Redenering-boek, bladsy 179, paragraaf 5, tot bladsy 182, paragraaf 3. Reël dat een of twee wenke kortliks gedemonstreer word.

15 min: Wat leer ons? Bespreking. Reël dat Handelinge 4:1-13, 18-20 gelees word. Bespreek hoe hierdie verslag ons in ons bediening kan help.

Lied 126 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel