Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/12 bl. 3
  • Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool
  • Ons Koninkryksbediening—2012
Ons Koninkryksbediening—2012
km 4/12 bl. 3

Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool

Die volgende vrae sal gedurende die week wat begin met 30 April 2012 tydens die Teokratiese Bedieningskool bespreek word. Die datum waarop elke gedagte bespreek sal word, word ingesluit sodat navorsing gedoen kan word wanneer daar elke week vir die skool voorberei word.

1. Waarom is die Bybelboek Jeremia vir ons nuttig? [5 Mrt., si bl. 129 par. 36]

2. Hoe kan Jehovah ons vandag van vervolging verlos? (Jer. 1:8). [5 Mrt., w05 12/15 bl. 24 par. 18]

3. Wanneer en hoe het die gesalfdes tot “die paaie van lank gelede” teruggekeer? (Jer. 6:16). [12 Mrt., w05 11/1 bl. 24 par. 12]

4. Waarom kan ons sê dat daar vandag “balsem in Gilead” is? (Jer. 8:22). [19 Mrt., w10 6/1 bl. 22 par. 3–bl. 23 par. 4]

5. Hoe ‘voel Jehovah spyt’ nadat hy oordeel uitgespreek het? (Jer. 18:7, 8). [2 Apr., jr bl. 151 venster]

6. Hoe het Jehovah Jeremia mislei, en watter les kan ons hieruit leer? (Jer. 20:7). [2 Apr., jr bl. 36 par. 8]

7. In watter sin is Israel se vyande geheilig? (Jer. 22:6-9). [9 Apr., it-2-E bl. 1166 par. 8]

8. Waarom kon Jehovah tereg vir sy eertydse volk sê: “Ek [het] jou met liefderyke goedhartigheid getrek”? (Jer. 31:3). [23 Apr., jr bl. 142-145 par. 8-11]

9. In watter opsig is God se wet in harte geskryf? (Jer. 31:33). [23 Apr., w07 3/15 bl. 11 par. 2]

10. Waarom is twee kontrakte van dieselfde transaksie gemaak? (Jer. 32:10-15). [30 Apr., w07 3/15 bl. 11 par. 3]

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel