Rooster vir die week van 7 Mei
WEEK WAT BEGIN MET 7 MEI
Lied 120 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 20 ¶8-15, venster op bl. 161 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Jeremia 35-38 (10 min.)
Nr. 1: Jeremia 36:14-26 (4 min. of minder)
Nr. 2: Was Maria altyd ’n maagd?—rs bl. 287 ¶4–bl. 288 ¶2 (5 min.)
Nr. 3: Kan mense se dade werklik ’n uitwerking hê op God se gevoelens?—Rigt. 2:11-18 (5 min.)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
20 min: Het jy dit al probeer? Bespreking. Bespreek in ’n toespraak die inligting uit hierdie onlangse artikels in Ons Koninkryksbediening: “Moenie terughou nie” (km 10/11), “Rig jou houe op verstandige wyse” en “Getuig vir ‘alle soorte mense’” (km 1/12). Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor hoe hulle die wenke in hierdie artikels probeer toepas het en hoe hulle daarby baat gevind het.
10 min: Plaaslike behoeftes.
Lied 14 en gebed