Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/12 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2012
Ons Koninkryksbediening—2012
km 4/12 bl. 4

Velddiensglanspunte

Gedurende November het die verkondigers in Botswana hard gewerk in die bediening. Botswana het twee nuwe hoogtepunte bereik: 2 038 verkondigers en 189 gewone pioniers. Die 114 verkondigers op die eiland St. Helena, in die Suid-Atlantiese Oseaan, moet ook geprys word. In hulle klein en deeglik gedekte gebied met minder as 4 000 bewoners het hulle 82 Bybelstudies gehou. Ons spoor alle gemeentes aan om hulle rapporte betyds na die takkantoor te stuur sodat ’n akkurate en aanmoedigende rapport vir die Bestuursliggaam saamgestel kan word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel