Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/12 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2012
km 4/12 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Om op die eerste Saterdag in Mei Bybelstudies te begin

“Dink jy dat godsdiens liefde en vrede bevorder of dat dit haat en geweld bevorder? [Wag vir ’n antwoord.] Ek wil jou graag iets interessants hieroor wys.” Gee vir die huisbewoner Die Wagtoring van 1 Mei en gaan saam deur die materiaal onder die eerste onderhofie op bladsy 16 en lees ten minste een van die tekste. Bied die tydskrifte aan en reël om terug te gaan en die volgende vraag te bespreek.

Die Wagtoring 1 Mei

“Baie mense glo dat dit goed is vir godsdiens om by die politiek betrokke te wees, maar ander dink dat daar nie ’n vermenging van godsdiens en die politiek moet wees nie. Wat dink jy? [Wag vir ’n antwoord.] Let op hoe Jesus gereageer het toe mense hom by die politiek van sy dag wou betrek. [Lees Johannes 6:15.] Hierdie tydskrif verduidelik waarom Jesus so gereageer het en bespreek wat die beste manier is waarop Christene hulle gemeenskap kan help.”

Ontwaak! Mei

“Byna almal met wie ons praat, is al op die een of ander tyd onregverdig behandel. Dink jy dat daar ’n oplossing vir ongeregtigheid is? [Wag vir ’n antwoord.] Let op hierdie profesie oor ’n heerser wat ongeregtigheid sal beëindig. [Lees Psalm 72:11-14.] Hierdie tydskrif bespreek die Bybel se beloftes van ’n regverdiger toekoms.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel