Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/12 bl. 1
  • Rooster vir die week van 14 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 14 Mei
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 14 Mei
Ons Koninkryksbediening—2012
km 5/12 bl. 1

Rooster vir die week van 14 Mei

WEEK WAT BEGIN MET 14 Mei

Lied 33 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 20 ¶16-20 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Jeremia 39-43 (10 min.)

Nr. 1: Jeremia 40:1-10 (4 min. of minder)

Nr. 2: Kan mense in God se rus ingaan?—Heb. 4:10, 11 (5 min.)

Nr. 3: Was Maria die moeder van God?—rs bl. 288 ¶3–bl. 289 ¶1 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 131

5 min: Aankondigings.

15 min: Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is (Joh. 13:35). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2012, bladsy 217, paragraaf 3, tot bladsy 221, paragraaf 1, en bladsy 221, paragraaf 3. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.

15 min: “Wees versigtig terwyl jy in die bediening is.” Vrae en antwoorde deur die diensopsiener. Verduidelik hoe die gemeente die materiaal in die plaaslike gebied kan toepas.

Lied 74 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel