Rooster vir die week van 15 Oktober
WEEK WAT BEGIN MET 15 OKTOBER
Lied 101 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 28 ¶1-7 (30 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Daniël 10-12 (10 min.)
Nr. 1: Daniël 11:15-27 (4 min. of minder)
Nr. 2: Waarom Christene nie probeer wraak neem nie—Rom. 12:18-21 (5 min.)
Nr. 3: Is God se getroue knegte bloot individue wat in die kerke van die Christendom verstrooi is?—rs bl. 329 ¶5–bl. 330 ¶2 (5 min.)
□ Diensvergadering:
10 min: As iemand sê: ‘Ek stel nie belang nie.’ Bespreking gebaseer op die Redenering-boek, bladsy 16, paragraaf 1, tot bladsy 18, paragraaf 1. Bespreek ’n paar van die wenke oor hoe om op hierdie gesprekdemper te reageer sowel as ander maniere waarop dit al suksesvol in die plaaslike gebied oorkom is. Reël twee demonstrasies.
20 min: “Gebruik traktate om die goeie nuus te verkondig.” Vrae en antwoorde. Wanneer paragraaf 5 bespreek word, moet ’n oorsig gegee word van die traktate wat in November aangebied gaan word en ’n aanbieding gedemonstreer word. Wanneer paragraaf 7 bespreek word, moet daar gedemonstreer word hoe om traktate tydens informele getuieniswerk te gebruik.
Lied 97 en gebed