Rooster vir die week van 29 Oktober
WEEK WAT BEGIN MET 29 OKTOBER
Lied 13 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 28 ¶16-22 (30 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Hosea 8-14 (10 min.)
Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool (20 min.)
□ Diensvergadering:
15 min: “Hoe om by jou velddiensgroep baat te vind.” Vrae en antwoorde. Wanneer die venster op bladsy 6 bespreek word, moet ’n kort onderhoud gevoer word met iemand wie se huis vir velddiensvergaderinge gebruik word. Hoe berei hy elke week voor vir die velddiensvergaderinge wat in sy huis gehou gaan word? Waarom waardeer hy die voorreg om hierdie vergaderinge in sy huis te hê?
15 min: “Vyf maniere om ’n Bybelstudie te vind.” Vrae en antwoorde. Nadat paragraaf 6 bespreek is, moet jy diegene wat al ’n progressiewe Bybelstudie gehou het, nooi om kommentaar te lewer oor die vreugde wat dit hulle verskaf het.
Lied 122 en gebed