Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/13 bl. 2
  • Rooster vir die week van 18 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 18 Maart
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 18 MAART
Ons Koninkryksbediening—2013
km 3/13 bl. 2

Rooster vir die week van 18 Maart

WEEK WAT BEGIN MET 18 MAART

Lied 120 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

jr hfst. 6 ¶19-24, venster op bl. 78 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Lukas 1-3 (10 min.)

Nr. 1: Lukas 1:24-45 (4 min. of minder)

Nr 2: Wie moet die embleme by die Here se Aandmaal gebruik?—rs bl. 142 ¶2–3 (5 min.)

Nr. 3: Hoe dikwels moet die Gedenkmaal gehou word, en wanneer?—rs bl. 143 ¶2-3 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 118

12 min: “Verwelkom hulle!” Vrae en antwoorde. Reël ’n demonstrasie wat uit twee dele bestaan waarin ’n verkondiger die inisiatief neem om ’n besoeker te verwelkom. Wys dan hoe die verkondiger ná die program op ’n taktvolle manier reëlings tref om die persoon se belangstelling verder te ontwikkel.

18 min: “Hoe om die brosjure Wie doen vandag Jehovah se wil? te gebruik” Vrae en antwoorde. Reël ’n demonstrasie van sewe minute waarin ’n verkondiger een van die lesse met ’n Bybelstudent bespreek.

Lied 20 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel