Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/13 bl. 8
  • Rooster vir die week van 1 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 1 April
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 1 APRIL
Ons Koninkryksbediening—2013
km 3/13 bl. 8

Rooster vir die week van 1 April

WEEK WAT BEGIN MET 1 APRIL

Lied 38 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

jr hfst. 7 ¶7-13 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Lukas 7-9 (10 min.)

Nr. 1: Lukas 7:18-35 (4 min. of minder)

Nr. 2: Watter Nuwe Nasie is op Pinkster gebore, en met watter doel?—Gal. 6:16; 1 Pet. 2:9 (5 min.)

Nr. 3: Waar het Kain sy vrou gekry?—w10 9/1 bl. 25 is ’n bywerking van rs bl. 339 ¶4-6 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 113

10 min: Idees om die tydskrifte in April aan te bied. Bespreking. Gebruik 30 tot 60 sekondes om te vertel waarom die tydskrifte in jou gebied byval sal vind. Nooi die gehoor dan om ’n gedagteprikkelende vraag oor die voorbladreeks van Die Wagtoring voor te stel wat in ’n aanbieding gebruik kan word, en vra dan voorstelle oor watter teks gelees kan word. Doen dieselfde met die Ontwaak!, en as daar genoeg tyd is, met nog ’n artikel in een van die twee tydskrifte. Demonstreer hoe elke nommer aangebied kan word.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Maak goeie gebruik van die Jaarboek vir 2013. Bespreking. Hersien “’n Brief van die Bestuursliggaam.” Reël vooraf dat ’n paar verkondigers ’n aanmoedigende ondervinding uit die Jaarboek vertel. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor uitsonderlike aspekte van die wêreldrapport. Sluit af deur almal aan te spoor om die hele Jaarboek te lees.

Lied 75 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel