Rooster vir die week van 17 Junie
WEEK WAT BEGIN MET 17 JUNIE
Lied 48 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
jr hfst. 10 ¶20-27 (30 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Handelinge 5-7 (10 min.)
Nr. 1: Handelinge 5:17-32 (4 min. of minder)
Nr. 2: Wat moet ’n mens doen om deur Jehovah geken te word?—2 Tim. 2:19 (5 min.)
Nr. 3: Wat word van ons vereis om baat te vind by Jesus se offer?—rs bl. 278 ¶3-6 (5 min.)
□ Diensvergadering:
30 min: “Koninkryksaalkonstruksie—Kan jy meer doen?” Vrae en antwoorde. Wanneer jy paragraaf 11 bespreek, moet jy ’n kort onderhoud voer met iemand wat al met Koninkryksaalbouwerk gehelp het, en vra hom hoe hy daarby baat gevind het.
Lied 9 en gebed