Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/13 bl. 3
  • Rooster vir die week van 30 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 30 September
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 30 SEPTEMBER
Ons Koninkryksbediening—2013
km 9/13 bl. 3

Rooster vir die week van 30 September

WEEK WAT BEGIN MET 30 SEPTEMBER

Lied 99 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

jr hfst. 14 ¶20-25 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Galasiërs 1-6 (10 min.)

Nr. 1: Galasiërs 1:18–2:10 (4 min. of minder)

Nr. 2: Waarom is daar so baie gelowe?—rs bl. 171 ¶2–bl. 172 ¶3 (5 min.)

Nr. 3: Waarom Jehovah aanbidding waardig is—Op. 4:11 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 108

10 min: “Kan jy iemand saamnooi?” Bespreking. Demonstreer daarna hoe ’n studie op die eerste Saterdag in Oktober begin kan word.

10 min: Maniere om die goeie nuus te verkondig—Getuig vir mense van alle tale. Bespreking gebaseer op die Georganiseer-boek, bladsy 104, paragraaf 2, tot bladsy 105, paragraaf 3. Sluit ’n demonstrasie in.

10 min: Moet julle nooit kwel nie (Matt. 6:31-33). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2013, bladsy 138, paragraaf 3, tot bladsy 139, paragraaf 3. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.

Lied 40 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel