Rooster vir die week van 17 Februarie
WEEK WAT BEGIN MET 17 FEBRUARIE
Lied 15 en gebed
Gemeentelike Bybelstudie:
cl hfst. 3 ¶1-10 (30 min.)
Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Genesis 29-31 (10 min.)
Nr. 1: Genesis 29:21-35 (4 min. of minder)
Nr. 2: Wat die opstanding vir die mensdom oor die algemeen sal beteken—rs bl. 323 ¶1–bl. 324 ¶1 (5 min.)
Nr. 3: Abjatar—’n Ontroue daad kan jare se getroue diens ongedaan maak—it-1-E bl. 18-19, “Abiathar”; of eie navorsing (5 min.)
Diensvergadering:
10 min: Praat met hartlikheid wanneer jy preek. Bespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 118, paragraaf 1, tot bladsy 119, paragraaf 5.
5 min: Gebruik jy jw.org in jou bediening? Bespreking. Nooi die gehoor om goeie ondervindinge te vertel wat hulle gehad het toe hulle jw.org in die bediening gebruik het. Spoor die gehoor aan om mense by elke gepaste geleentheid van jw.org te vertel.
15 min: “Vergroot jou vreugde gedurende hierdie Gedenkmaalseisoen!” Vrae en antwoorde. Nooi diegene wat beplan om ten spyte van gesondheidsprobleme of ’n vol program hulppionierdiens te doen, om te vertel watter aanpassings hulle gaan maak om hulle bediening uit te brei. Wanneer paragraaf 3 bespreek word, moet die diensopsiener genooi word om die plaaslike reëlings vir velddiensvergaderinge gedurende Maart, April en Mei uiteen te sit.
Lied 8 en gebed