Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/14 bl. 8
  • Rooster vir die week van 7 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 7 Julie
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 7 JULIE
Ons Koninkryksbediening—2014
km 6/14 bl. 8

Rooster vir die week van 7 Julie

WEEK WAT BEGIN MET 7 JULIE

Lied 99 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 9 ¶21-24, venster op bl. 96 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Levitikus 17-20 (10 min.)

Nr. 1: Levitikus 19:19-32 (4 min. of minder)

Nr. 2: Waarom geesgesalfde Christene, of “heiliges”, nie sondeloos is nie—rs bl. 186 ¶1 (5 min.)

Nr. 3: Afgrond—Wat die Bybel oor die afgrond sê—it-1-E bl. 35-36, “Abyss”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Lied 14

10 min: Bied die tydskrifte gedurende Julie aan. Bespreking. Begin met ’n demonstrasie van hoe die tydskrifte aangebied kan word deur die twee voorgestelde aanbiedings op hierdie bladsy te gebruik. Ontleed die voorgestelde aanbiedings dan van begin tot einde. Sluit af deur almal kortliks aan te spoor om goed vertroud te raak met die tydskrifte en om dit entoesiasties aan te bied.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Wat het ons uitgerig? Bespreking deur die sekretaris. Gee ’n oorsig van wat gedurende die Gedenkmaalseisoen uitgerig is, en prys die gemeente vir hulle bedrywighede. Nooi die gehoor om ondervindinge te vertel wat hulle gehad het terwyl hulle Gedenkmaaluitnodigings versprei het of terwyl hulle as hulppioniers gedien het.

Lied 123 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel