Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/14 bl. 8
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2014
Ons Koninkryksbediening—2014
km 6/14 bl. 8

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Junie: Wat leer die Bybel werklik? of een van die volgende traktate: Hoe beskou jy die Bybel?, Hoe beskou jy die toekoms?, Wat is die sleutel tot ’n gelukkige gesinslewe?, Wie is werklik in beheer van die wêreld? of Sal lyding ooit tot ’n einde kom? Julie: Bied die brosjure Goeie nuus wat van God kom! aan of enige velddiensbrosjure wat die gemeente in voorraad het. Augustus: Die traktaat Waar kan ons antwoorde op die belangrikste vrae in die lewe vind?

◼ Die Pionierdiensskool sal in die vervolg oor ses dae strek, van Maandag tot Saterdag. Hierdie reëling sal in werking tree vanaf die klasse wat aan die einde van die 2014 diensjaar gehou sal word.

◼ Ons is bly om aan te kondig dat sewe nuwe Koninkryksale toegewy is. Oos-Kaap: Butterworth-Sentraal, Nqamakwe. Gauteng: Cosmo-Engels, Simunye-Westonaria. Limpopo: Schoonoord. Mpumalanga: Nhlazatshe. Wes-Kaap: Zwelihle.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel