Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/14 bl. 8
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2014
Ons Koninkryksbediening—2014
km 6/14 bl. 8

Velddiensglanspunte

Die velddiensrapport vir Desember toon dat verkondigers in ons takkantoor se gebied hulle werklik ingespan het in die bediening. Suid-Afrika het ’n nuwe hoogtepunt van 974 302 brosjures, boekies en traktate bereik. Botswana het 4 015 Bybelstudies gerapporteer, in vergelyking met 3 597 vir Desember 2012. Lesotho het 83 567 uur in die bediening gerapporteer, in vergelyking met 77 042 vir Desember 2012. Namibië het 32- 771 brosjures, boekies en traktate gerapporteer. St. Helena het 81 Bybelstudies gerapporteer, en Swaziland het 3 876 gerapporteer. Wel gedaan, broers en susters! Gaan voort om julle toegewese gebied met die goeie nuus te vervul!—Hand. 5:28.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel