Rooster vir die week van 21 Julie
WEEK WAT BEGIN MET 21 JULIE
Lied 73 en gebed
Gemeentelike Bybelstudie:
cl hfst. 10 ¶8-17 (30 min.)
Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Levitikus 25-27 (10 min.)
Nr. 1: Levitikus 26:1-17 (4 min. of minder)
Nr. 2: Sal alle mense uiteindelik gered word?—rs bl. 344 ¶1 (5 min.)
Nr. 3: Ongeluk, onopsetlik—Maniere waarop die Skrif ’n onderskeid tref tussen onopsetlike en opsetlike voorvalle—it-1-E bl. 38, “Accident, Accidental”; of eie navorsing (5 min.)
Diensvergadering:
10 min: Ons word vir ons goeie gedrag en Christelike neutraliteit gerespekteer. Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2014, bladsy 120 en 149. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.
10 min: Sal jy in Augustus hulppionierdiens doen? Toespraak. Voer ’n onderhoud met twee of drie verkondigers wat beplan om gedurende Augustus hulppionierdiens te doen ondanks bejaardheid of ’n besige rooster. Watter aanpassings maak hulle om hulppionierdiens te kan doen? Nooi die diensopsiener om die reëlings vir velddiensvergaderinge gedurende Augustus uiteen te sit.
10 min: “Wat sien Jehovah wanneer hy na my kyk?” Vrae en antwoorde.
Lied 65 en gebed