Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/14 bl. 3
  • Rooster vir die week van 25 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 25 Augustus
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 25 AUGUSTUS
Ons Koninkryksbediening—2014
km 8/14 bl. 3

Rooster vir die week van 25 Augustus

WEEK WAT BEGIN MET 25 AUGUSTUS

Lied 112 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 12 ¶1-8 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Numeri 14-16 (10 min.)

Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool (20 min.)

Diensvergadering:

Lied 96

5 min: Plaaslike ondervindinge. Reël een of twee demonstrasies oor ondervindinge van ’n verkondiger wat met vertroue oor die Koninkryk gepraat het. Bespreek Hebreërs 6:11, 12 kortliks en beklemtoon hoe belangrik dit is om die Koninkryk met ywer te adverteer.

10 min: Verduidelik wat die Koninkryk is—Deel 1. Toespraak deur ’n ouer man, gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 280, paragrawe 1-4.

15 min: Verduidelik wat die Koninkryk is—Deel 2. Bespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 280, paragraaf 5, tot bladsy 281, paragraaf 1. Sluit ’n demonstrasie in van ’n verkondiger wat met ’n persoon redeneer om te bewys dat die Koninkryk ’n werklike regering is.

Lied 101 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel