Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/15 bl. 3
  • Rooster vir die week van 22 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 22 Junie
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 22 JUNIE
Ons Koninkryksbediening—2015
km 6/15 bl. 3

Rooster vir die week van 22 Junie

WEEK WAT BEGIN MET 22 JUNIE

Lied 67 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 26 ¶10-17 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Konings 1-2 (8 min.)

Nr. 1: 1 Konings 1:15-27 (3 min. of minder)

Nr. 2: Waarom ware Christene tevrede en gelukkig is—igw bl. 23 ¶1-3 (5 min.)

Nr. 3: Kaleb (Nr. 2)—Tema: Jehovah maak diegene sterk wat hom volkome volg—it-1-E bl. 388-389, “Caleb”, Nr. 2; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: “Dink aan die dae van die ou tyd.”—Deut. 32:7.

Lied 75

15 min: Wat het ons bereik? Bespreking deur die sekretaris. Bespreek wat gedurende die Gedenkmaalseisoen bereik is en prys die gemeente vir die aandeel wat hulle daaraan gehad het. Nooi die gehoor om ondervindinge te vertel wat hulle gehad het terwyl hulle die Gedenkmaaluitnodigings versprei het.

15 min: Hoe het hy jou hand vasgegryp? (Jes. 41:13). Voer ’n onderhoud met een of twee getroue knegte van Jehovah in die gemeente wat hom al lank dien en vra hulle hoe Jehovah hulle gehelp het om uitdagings in hulle diens te oorkom.

Lied 107 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel