Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/15 bl. 4
  • Rooster vir die week van 6 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 6 Julie
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 6 JULIE
  • 10 min: Plaaslike behoeftes.
Ons Koninkryksbediening—2015
km 6/15 bl. 4

Rooster vir die week van 6 Julie

WEEK WAT BEGIN MET 6 JULIE

Lied 80 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 27 ¶1-9 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Konings 7-8 (8 min.)

Nr. 1: 1 Konings 8:27-34 (3 min. of minder)

Nr. 2: Kornelius—Tema: Jehovah God is nie partydig nie—​it-1-E bl. 513, “Cornelius”; of eie navorsing (5 min.)

Nr. 3: Hoe kan jy sorge en stres die hoof bied?—igw bl. 24 ¶1-3 (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: “Dink aan die dae van die ou tyd.”—Deut. 32:7.

Lied 69

10 min: Bied die tydskrifte gedurende Julie aan. Bespreking. Begin met ’n demonstrasie waarin die twee voorgestelde aanbiedings gebruik word. Ontleed dan elke aanbieding van begin tot einde.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Hoe het ons gevaar? Bespreking. Nooi verkondigers om kommentaar te lewer oor hoe hulle baat gevind het toe hulle die wenke toegepas het in die artikel “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Gebruik die brosjure Goeie nuus wat van God kom! om ’n Bybelstudie by die deur te begin”. Vra die gehoor om positiewe ondervindinge te vertel.

Lied 67 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel