Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/15 bl. 4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2015
Ons Koninkryksbediening—2015
km 6/15 bl. 4

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Junie: Wat leer die Bybel werklik? of Die waarheid—Wil jy dit graag vind? Julie en Augustus: Goeie nuus wat van God kom! of ’n ander brosjure met 32 bladsye wat die gemeente in voorraad het. September en Oktober: Die Wagtoring en Ontwaak!

◼ Alle traktate en uitnodigings wat by mense of by nietuise gelaat word, moet in die “Brosjures en Traktate”-kolom op jou velddiensrapport ingevul word. As iemand belangstelling toon en lektuur aanvaar, al is dit net ’n traktaat, moet ’n poging aangewend word om hom weer te besoek om sy belangstelling verder te ontwikkel.

◼ Vanaf die week van 19 Oktober 2015 sal die boek Volg hulle geloof na tydens die Gemeentelike Bybelstudie bestudeer word. Gemeentes wat nog eksemplare van hierdie boek nodig het, moet dit met hulle volgende lektuuraanvraag aanvra. Diegene wat ’n elektroniese publikasie verkies, moet dit van jw.org/af aflaai eerder as om ’n gedrukte boek te bestel.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel