Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/15 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2015
Ons Koninkryksbediening—2015
km 6/15 bl. 4

Velddiensglanspunte

Al was baie van ons broers en susters gedurende Desember op vakansie, het hulle ander nog steeds vertel van Jehovah se Koninkryk en sy voorneme om die aarde in ’n paradys te omskep (Matt. 24:14; Op. 21:4, 5). Geen hoogtepunte is bereik nie, maar duisende Bybelstudies is gehou, baie herbesoeke is gedoen en baie lektuur is by belangstellendes gelaat. Een van die hoogtepunte wat ons baie vreugde verskaf het, was die takbesoek van broer Morris en broer Griffin; en ons is bly om julle te laat weet dat sowat 160 000 na die spesiale program op 11 Januarie geluister het. Dit het die eenheid van almal in ons takgebied grootliks versterk.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel