Rooster vir die week van 13 Julie
WEEK WAT BEGIN MET 13 JULIE
Lied 75 en gebed
Gemeentelike Bybelstudie:
cl hfst. 27 ¶10-18 (30 min.)
Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: 1 Konings 9-11 (8 min.)
Nr. 1: 1 Konings 9:24–10:3 (3 min. of minder)
Nr. 2: Verminder stres deur God se Woord ter harte te neem—igw bl. 24 ¶4–bl. 25 ¶2 (5 min.)
Nr. 3: Kores—Tema: God se Woord word altyd bewaarheid—it-1-E bl. 566-569, “Cyrus”; of eie navorsing (5 min.)
Diensvergadering:
Tema vir die maand: ‘Gaan en maak dissipels.’—Matt. 28:19, 20.
10 min: Gaan en maak dissipels. Toespraak gebaseer op die tema vir die maand. Sluit gedagtes in uit “Kom word my volgeling”, bladsy 87-89. Gee ’n voorskou van party van die Diensvergaderingdele, en bespreek hoe dit met die tema vir die maand verband hou.
10 min: Hulle was op die uitkyk vir geleenthede om ’n Bybelstudie te begin. Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2015, bladsy 55, paragraaf 1, tot bladsy 56, paragraaf 1; en bladsy 69-70, paragraaf 2-5. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.
10 min: “Hou aan om op die dissipelmaakwerk te fokus.” Vrae en antwoorde. Voer kortliks ’n onderhoud met een of twee verkondigers wat suksesvol daarin is om Bybelstudies te begin en te hou. Watter vreugde het hulle ondervind deur iemand te help om in die waarheid te kom?
Lied 16 en gebed