Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/15 bl. 1
  • Rooster vir die week van 14 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 14 September
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 14 SEPTEMBER
Ons Koninkryksbediening—2015
km 9/15 bl. 1

Rooster vir die week van 14 September

WEEK WAT BEGIN MET 14 SEPTEMBER

Lied 50 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 30 ¶10-18 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Konings 16-18 (8 min.)

Nr. 1: 2 Konings 17:12-18 (3 min. of minder)

Nr. 2: Hoe kan jy die meeste baat vind by jou Bybellees?—igw bl. 32 (5 min.)

Nr. 3: Ebed-Meleg—Tema: Wees onbevrees, en eer Jehovah se knegte—​it-1-E bl. 672-673, “Ebed-melech”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: ‘Getuig deeglik van die goeie nuus.’ —Handelinge 20:24.

Lied 23

10 min: ‘Getuig deeglik van die goeie nuus.’ Toespraak gebaseer op die tema vir die maand en die Getuig-boek, hoofstuk 1, paragraaf 1-11.—Handelinge 20:24.

20 min: “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Getuieniswerk in sakegebied.” Bespreking. Sluit ’n kort tweedelige demonstrasie in. Toon eers hoe ’n verkondiger slegte oordeel aan die dag lê wanneer hy vir ’n sakeman probeer getuig. Herhaal dan die demonstrasie, maar hierdie keer lê die verkondiger goeie oordeel aan die dag. Nooi die gehoor dan om kommentaar te lewer oor waarom die tweede benadering doeltreffender is.

Lied 96 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel