Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/15 bl. 2
  • Rooster vir die week van 14 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 14 Desember
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 14 DESEMBER
Ons Koninkryksbediening—2015
km 12/15 bl. 2

Rooster vir die week van 14 Desember

WEEK WAT BEGIN MET 14 DESEMBER

Lied 50 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

ia hfst. 4 ¶16-31, hersiening op bl. 41 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Kronieke 15-19 (8 min.)

Nr. 1: 2 Kronieke 16:1-9 (3 min. of minder)

Nr. 2: Waar was Galdea, en wie was die Galdeërs?—Glossary, nwt-E bl. 1695, “Chaldea; Chaldeans”; of eie navorsing (5 min.)

Nr. 3: Esau—Tema: Ons besluite openbaar of ons heilige dinge waardeer—it-1-E bl. 759-760, “Esau”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: “Ons moet deur baie verdrukkinge heen in die koninkryk van God ingaan.”—Hand. 14:22.

Lied 128

30 min: “Wandel deur geloof, nie deur aanskouing nie.” Vrae en antwoorde. Gebruik die inligting in die eerste en laaste paragraaf vir ’n kort inleiding en slot.

Lied 133 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel