Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/15 bl. 3
  • Vraebus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vraebus
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Soortgelyke materiaal
  • Verbeter jou vaardighede in die bediening – Hoe om onproduktiewe Bybelstudies te beëindig
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Moed
    Wees lief vir mense – Maak dissipels
  • Help hulle om ‘in die geloof standvastig gemaak te word’
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • Jy moet jou studente ‘jou siel meedeel’
    Ons Koninkryksbediening—2009
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2015
km 12/15 bl. 3

Vraebus

◼ Wanneer is dit gepas om ’n Bybelstudie te beëindig?

As ’n student ophou om geestelik vooruitgang te maak, sal jy sy Bybelstudie moontlik taktvol moet beëindig (Matt. 10:11). Vra jou af: Kom hy sy afsprake vir die studie na? Berei hy sy les voor? Het hy al gemeentelike vergaderinge bygewoon? Vertel hy ander wat hy leer? Bring hy veranderinge aan in ooreenstemming met Bybelbeginsels? ’n Mens moet natuurlik sy ouderdom en vermoëns in ag neem en besef dat nie almal ewe vinnig vorder nie. En, as jy die studie beëindig, laat die deur vir hom oop sodat hy in die toekoms sy studie kan voortsit.—1 Tim. 2:4.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel