Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/15 bl. 4
  • Rooster vir die week van 28 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 28 Desember
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 28 DESEMBER
Ons Koninkryksbediening—2015
km 12/15 bl. 4

Rooster vir die week van 28 Desember

WEEK WAT BEGIN MET 28 DESEMBER

Lied 79 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

ia hfst. 5 ¶14-26, hersiening op bl. 50 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Kronieke 25-28 (8 min.)

Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool (20 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: “Ons moet deur baie verdrukkinge heen in die koninkryk van God ingaan.”—Hand. 14:22.

Lied 122

15 min: Bid vir jou broers. Bespreking. Begin deur Handelinge 12:1-11 te laat lees. Bespreek gepaste punte uit die Getuig-boek, bladsy 77-80, paragraaf 5-12. Noem daarna van die items wat onlangs op jw.org/af onder “Nuus” verskyn het. Spoor almal aan om te bid vir lede van ons wêreldwye broederskap wat verskillende beproewinge verduur, en om hulle selfs by name te noem, indien moontlik.—2 Kor. 1:11; 1 Tim. 2:1, 2.

15 min: Plaaslike behoeftes.

Lied 124 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel