Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Februarie bl. 7
  • 29 Februarie–6 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 29 Februarie–6 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Februarie bl. 7

29 Februarie–6 Maart

ESTER 1-5

  • Lied 86 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Ester het opgekom vir God se volk”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Ester.]

    • Est 3:5-9​—Haman wou God se volk uitwis (ia 131 ¶18-19)

    • Est 4:11–5:2​—Ester se geloof was sterker as haar vrees vir die dood (ia 125 ¶2; 134 ¶24-26)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Est 2:15​—Hoe het Ester beskeidenheid en selfbeheersing aan die dag gelê? (w06 3/1 9 ¶7)

    • Est 3:2-4​—Waarom het Mordegai moontlik geweier om voor Haman neer te buig? (ia 131 ¶18)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: Est 1:1-15 (4 min. of minder)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Bied die Luister en lewe-brosjure aan. Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Demonstreer hoe om ’n herbesoek te doen by iemand wat die Luister en lewe-brosjure geneem het, en bespreek bladsy 2-3. Lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) Demonstreer hoe om ’n Bybelstudie te hou deur bladsy 4-5 van die Luister en lewe-brosjure te gebruik. (km 7/12 6 ¶3)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 71

  • Plaaslike behoeftes: (10 min.)

  • Hoe vind jy baat by ons nuwe Christelike Lewe en Bediening-vergadering en die Vergaderingwerkboek?: (5 min.) Bespreking. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor hoe hulle by hierdie nuwe vergadering baat vind. Spoor almal aan om goed voor te berei sodat hulle ten volle kan baat vind.

  • Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst. 10 ¶1-11, en die venster “Hoe lank het die droogte in Elia se dag geduur?”(30 min.)

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)

  • Lied 149 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel