Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Julie bl. 4
  • Kan jy dit ’n jaar lank probeer?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Kan jy dit ’n jaar lank probeer?
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Pioniers bring en ontvang seëninge
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1994
  • “Jy sal ’n goeie pionier wees!”
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • Wedersydse aanmoediging vir almal
    Ons Koninkryksbediening—2007
  • Die pionierdiens versterk ons verhouding met God
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Julie bl. 4

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Kan jy dit ’n jaar lank probeer?

Twee broers lees ’n teks vir ’n man by die deur

Wat probeer? Die gewone pionierdiens! Watter ryk seëninge sal dit tog vir jou meebring!—Spr 10:22.

AS JY PIONIER, KAN JY . . . 

  • jou vaardigheid as ’n evangeliedienaar verbeter en die bediening meer geniet

  • jou verhouding met Jehovah versterk. Hoe meer jy met ander oor hom praat, hoe meer sal jy herinner word aan sy ontsagwekkende eienskappe

  • die bevrediging ondervind wat dit meebring wanneer jy Koninkryksbelange eerste stel en die vreugde ondervind wat dit meebring om van jouself te gee ten behoewe van ander.—Mt 6:33; Han 20:35

  • die pioniervergadering bywoon tydens die kringopsiener se besoek, die pioniervergadering bywoon wat voor die kringbyeenkoms gehou word en die Pionierdiensskool bywoon

  • meer geleenthede hê om Bybelstudies te begin en te hou

  • meer tyd met mede-verkondigers deurbring en wedersydse aanmoediging geniet.—Ro 1:11, 12

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel