Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Julie bl. 6
  • 18-24 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 18-24 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Julie bl. 6

18-24 Julie

PSALM 74-78

  • Lied 110 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Dink aan die handelinge van Jehovah”: (10 min.)

    • Ps 74:16; 77:6, 11, 12—Peins oor Jehovah se handelinge (w15 8/15 4 ¶3-4; w04 3/1 19-20; w03 7/1 10-11 ¶6-7)

    • Ps 75:4-7—Jehovah se handelinge sluit in dat hy nederige mans aanstel om na sy gemeente om te sien (w06 7/15 11 ¶3; it-1-E 1160 ¶7)

    • Ps 78:11-17—Dink aan hoe Jehovah ten behoewe van sy volk opgetree het (w04 4/1 21-22)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 78:2—Hoe was hierdie vers profeties op die Messias van toepassing? (w11 8/15 11 ¶14)

    • Ps 78:40, 41—Hoe kan ons dade, volgens hierdie verse, ’n uitwerking op Jehovah hê? (w12 11/1 14 ¶5; w11 7/1 10)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 78:1-21

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) wp16.4 16—Meld die bydraereëling.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) wp16.4 16

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 5 ¶6-7

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 15

  • Plaaslike behoeftes: (10 min.)

  • Jehovah het alles gemaak: (5 min.) Bespreking. Speel die jw.org-video “Jehovah het alles gemaak.” (Gaan na BYBELLERINGE > KINDERS.) Nooi dan ’n paar jong kinders na die verhoog en vra hulle vrae oor die video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 20 ¶1-13

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 73 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel