Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 November bl. 6
  • “Dink . . . aan jou Grootse Skepper in die dae van jou jonkheid”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Dink . . . aan jou Grootse Skepper in die dae van jou jonkheid”
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Dink aan jou Grootse Skepper!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1999
  • Dink aan jou Skepper in jou jeug
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
  • Benut jou leweten volle
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1998
  • Jongmense wat aan hulle Skepper dink
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1996
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 November bl. 6

SKATTE UIT GOD SE WOORD | PREDIKER 7-12

“Dink . . . aan jou Grootse Skepper in die dae van jou jonkheid”

Dink aan jou Grootse Skepper deur jou vermoëns te gebruik om hom te dien terwyl jy jonk is

’n Jong man staan regop en ’n ou man gebruik ’n kierie om te staan

12:1, 13

  • Baie jongmense het die gesondheid en krag om opwindende en uitdagende toewysings aan te pak

  • Jongmense moet hulle tyd en energie in God se diens gebruik voordat hulle deur bejaardheid beperk word

Salomo het digterlike taal gebruik om die uitdagings van bejaardheid te beskryf

12:2-7

  • Vroue kyk by ’n venster uit

    Vers 3: ‘Die vroue wat deur die vensters kyk, vind dit donker’

    Verswakte oë

  • Vroue sing

    Vers 4: ‘Die dogters van die lied klink dof’

    Verswakte gehoor

  • Kaperbessies

    Vers 5: “Die kapperbessie bars oop”

    Verminderde eetlus

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel