Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 September bl. 2
  • Waarom is rein aanbidding vir jou kosbaar?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Waarom is rein aanbidding vir jou kosbaar?
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Soortgelyke materiaal
  • “Dít is die wet van die tempel”
    Rein aanbidding van Jehovah – Uiteindelik herstel!
  • Ware aanbidding word herstel!
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Spreek die suiwer taal en lewe vir ewig!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
  • “Jy moet Jehovah jou God aanbid”
    Rein aanbidding van Jehovah – Uiteindelik herstel!
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 September bl. 2

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Waarom is rein aanbidding vir jou kosbaar?

Esegiël se tempelvisioen het die Jode in ballingskap aangemoedig, want dit het hulle verseker dat rein aanbidding herstel sou word. Gedurende hierdie laaste dae is rein aanbidding “stewig gevestig . . . bo die top van die berge”, en ons is deel van al die nasies wat daarheen stroom (Jes 2:2). Peins jy gereeld oor die voorreg wat jy het om Jehovah te ken en te dien?

SEËNINGE VAN REIN AANBIDDING:

  • ’n Broer lees die Bybel

    ’n Oorvloed geestelike voedsel wat ons antwoorde op die belangrike vrae in die lewe gee, praktiese waardes waarvolgens ons kan lewe en ’n vaste hoop.—Jes 48:17, 18; 65:13; Ro 15:4

  • ’n Liefdevolle wêreldwye broederskap.—Ps 133:1; Joh 13:35

  • Die voorreg om God se medewerkers te wees in ’n bevredigende werk.—Han 20:35; 1Ko 3:9

  • “Die vrede van God” wat ons in moeilike tye krag gee.—Flp 4:6, 7

  • ’n Skoon gewete.—2Ti 1:3

  • ’n Hegte vriendskap met Jehovah.—Ps 25:14

Op watter maniere kan ek wys dat rein aanbidding vir my kosbaar is?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel