Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 September bl. 3
  • Ware aanbidding word herstel!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Ware aanbidding word herstel!
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Soortgelyke materiaal
  • “Dít is die wet van die tempel”
    Rein aanbidding van Jehovah – Uiteindelik herstel!
  • “Beskryf die tempel”
    Rein aanbidding van Jehovah – Uiteindelik herstel!
  • “Rig jou hart op” God se tempel!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1999
  • Esegiël se tempelvisioen en jy
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 September bl. 3

SKATTE UIT GOD SE WOORD | ESEGIËL 42-45

Ware aanbidding word herstel!

Esegiël se tempelvisioen het die getroue Jode wat gevangenes in Babilon was daarvan verseker dat ware aanbidding herstel sou word. Dit het hulle ook herinner aan Jehovah se hoë standaarde vir rein aanbidding.

’n Priester leer die Wet aan ’n skare Israeliete, en ’n ouer man leer uit die Bybel by ’n gemeentelike vergadering

Die priesters sou Jehovah se standaarde aan die volk leer

44:23

Skryf ’n paar voorbeelde neer van hoe die getroue en verstandige slaaf ons geleer het wat die verskil is tussen wat onrein en wat rein is (kr 110-117).

Die volk sou diegene ondersteun wat die leiding neem

45:16

Op watter maniere kan ons wys dat ons die ouer manne in die gemeente ondersteun?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel