Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Januarie bl. 2
  • “Die koninkryk van die hemele het naby gekom”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Die koninkryk van die hemele het naby gekom”
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • Is jou oog eenvoudig?
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • ’n Eenvoudige lewe help ons om God te loof
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Lei ’n gebalanseerde, eenvoudige lewe
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
  • Het jy geweet?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Januarie bl. 2

SKATTE UIT GOD SE WOORD | MATTEUS 1-3

“Die koninkryk van die hemele het naby gekom”

3:4

  • Johannes die Doper

    ’n Mens kon dadelik aan Johannes se voorkoms en kleredrag sien dat hy ’n eenvoudige lewe gelei het. Sy hele lewe het daarom gedraai om God se wil te doen

  • Johannes het die unieke voorreg gehad om Jesus se voorloper te wees, en dit het enige opofferings wat hy gemaak het ver oortref

’n Eenvoudige lewe help ons om meer in God se diens te doen, en dit maak ons baie gelukkig en tevrede. Ons kan ons lewe vereenvoudig deur . . . 

  • vas te stel wat ons werklik nodig het

  • ontslae te raak van onnodige uitgawes

  • ’n realistiese begroting op te stel

  • ontslae te raak van dinge wat ons nie gebruik nie

  • ons skuld af te betaal

  • oormatige werksure te verminder

Wilde heuning en ’n sprinkaan

Johannes het sprinkane en wilde heuning geëet

Watter doelwit sal ek kan bereik as ek ’n eenvoudige lewe lei?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel