Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Januarie bl. 3
  • 8-14 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 8-14 Januarie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Januarie bl. 3

8-14 Januarie

MATTEUS 4-5

  • Lied 82 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Lesse uit Jesus se Bergpredikasie”: (10 min.)

    • Mt 5:3 — As ons bewus is van ons geestelike behoefte, sal ons gelukkig wees (“Gelukkig”, “dié wat bewus is van hulle geestelike behoefte”, studienotas oor Mt 5:3 in  nwtsty)

    • Mt 5:7 — As ons barmhartig is en simpatie het met ander, sal ons gelukkig wees (“barmhartiges”, studienota oor Mt 5:7 in nwtsty)

    • Mt 5:9 — As ons vredeliewend is, sal ons gelukkig wees (“vredeliewendes”, studienota oor Mt 5:9 in nwtsty; w07 12/1 17)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Mt 4:9 — Waarmee het Satan Jesus probeer versoek? (“’n daad van aanbidding”, studienota oor Mt 4:9 in nwtsty)

    • Mt 4:23 — Aan watter twee belangrike bedrywighede het Jesus deelgeneem? (“geleer . . . verkondig”, studienota oor Mt 4:23 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mt 5:31-48

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Sien Voorgestelde gesprekke.

  • Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Toespraak: (6 min. of minder) w16.03 31-32 — Tema: Het Satan Jesus na die tempel geneem toe hy hom probeer versoek het of het hy die tempel vir Jesus in ’n visioen gewys?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 130

  • Gelukkig is dié wat ter wille van regverdigheid vervolg is: (9 min.) Speel die video Die Namgungs: In die tronk weens hulle geloof, en bespreek dan die lesse in die video.

  • “Maak eers vrede met jou broer — Hoe?”: (6 min.) Bespreking. Waarom dink jy is net die laaste opsie in elke lys reg?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 2 ¶12-21, hersieningsvenster “Hoe sal jy antwoord?”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 141 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel