Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Januarie bl. 3
  • Lesse uit Jesus se Bergpredikasie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Lesse uit Jesus se Bergpredikasie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • Verligting in ’n tyd van hongersnood
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • “Ons is mal oor JW Broadcasting!”
    2016 Jaarboek van Jehovah se Getuies
  • Bevredig jou geestelike behoefte
    Ons Koninkryksbediening—1990
  • Hou jy aan om Jehovah getrou te dien?
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Januarie bl. 3
Bedelaars

SKATTE UIT GOD SE WOORD | MATTEUS 4-5

Lesse uit Jesus se Bergpredikasie

5:3

Is jy bewus van jou geestelike behoefte?

’n Seun wat glimlag

Die woorde “dié wat bewus is van hulle geestelike behoefte” beteken letterlik dié “wat bedelaars vir die gees is” (Mt 5:3, vtn. in NW). Ons kan wys dat ons graag geestelike hulp van God wil hê, as ons . . . 

  • elke dag die Bybel lees

  • vir Christelike vergaderinge voorberei en dit bywoon

  • tyd inruim om ons publikasies en inligting op ons webwerf te lees

  • elke maand se program op JW Broadcasting kyk

Ons moet gereeld geestelike voedsel inneem. Hoe kan ek my roetine hiervoor verbeter?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel