13-19 Mei
2 KORINTIËRS 7-10
Lied 109 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Ons bediening vir die heiliges”: (10 min.)
2Kor 8:1-3 – Die Masedoniërs het “bo hulle ware vermoë” bygedra om hulle Judese broers te help (w98 11/1 25 ¶1; kr 209 ¶1)
2Kor 8:4 – Dit is deel van ons ‘bediening vir die heiliges’, of noodlenigingsbediening, om behoeftige Christene te help (kr 209-210 ¶4-6)
2Kor 9:7 – “God het ’n blymoedige gewer lief” (kr 196 ¶10)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
2Kor 9:15 – Wat is God se “onbeskryflike vrye gawe”? (w16.01 9 ¶2)
2Kor 10:17 – Wat beteken dit om “in Jehovah [te] roem”? (g99 7/8 20-21)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 2Kor 7:1-12 (th studie 12)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.
Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 1).
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 2).
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 4).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Hoe ons noodlenigingsbediening Christene op die Karibiese Eilande gehelp het”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Liefde in aksie – Noodlenigingswerk op die Karibiese Eilande.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 7 ¶17-21, venster op bl. 75
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 128 en gebed