Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Julie bl. 5
  • Streef na ’n voortreflike werk

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Streef na ’n voortreflike werk
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Jong broers, streef julle na diensvoorregte?
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • Hoekom moet Christene uitreik?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Jongmense — Word julle vriendskap met Jehovah sterker?
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Bedieningsknegte lewer waardevolle diens
    Georganiseer om Jehovah se wil te doen
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Julie bl. 5
’n Jong broer help met mikrofone by ’n vergadering, doen persoonlike studie en stoot ’n ouer suster in ’n rolstoel

SKATTE UIT GOD SE WOORD | 1 TIMOTEUS 1-3

Streef na ’n voortreflike werk

3:1, 13

Dit is beter as broers uitreik om meer in die gemeente te doen wanneer hulle jonk is. Dit gee hulle die kans om opleiding te ontvang en te wys dat hulle kwalifiseer om as bedieningsknegte aangestel te word wanneer hulle ouer is (1Ti 3:10). Hoe kan ’n broer uitreik? Deur die volgende eienskappe aan te kweek en te betoon:

  • Selfopoffering. – km 7/13 2-3 ¶2

  • Geestelikheid. – km 7/13 3 ¶3

  • Betroubaarheid en getrouheid. – km 7/13 3 ¶4

’n Ouerman praat met ’n jong broer terwyl hy hom oplei om in die gemeente te dien
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel