20-26 Januarie
GENESIS 6-8
Lied 89 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hy het net so gedoen”: (10 min.)
Ge 6:9, 13 – Die regverdige Noag het in ’n goddelose wêreld gelewe (w18.02 4 ¶4)
Ge 6:14-16 – Noag het ’n moeilike toewysing ontvang (w13 4/1 14 ¶1)
Ge 6:22 – Noag het gewys dat hy geloof in Jehovah het (w11 9/15 18 ¶13)
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Ge 7:2 – Op grond waarvan is daar blykbaar onderskeid getref tussen rein en onrein diere? (w04 1/1 29 ¶7)
Ge 7:11 – Waarvandaan het die water vir die wêreldwye Vloed waarskynlik gekom? (w04 1/1 30 ¶1)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 6:1-16 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video en vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Hoe het die verkondiger met die huisbewoner geredeneer oor 1 Johannes 4:8? Hoe het die verkondigers saamgewerk om vir die persoon te getuig?
Eerste herbesoek: (4 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 12).
Eerste herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan ’n publikasie uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting aan (th studie 7).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Gesinsaanbidding: Noag – Hy het met God gewandel: (10 min.) Bespreking. Speel die video. Bespreek dan die volgende vrae: Hoe het die ouers in hierdie dramatisering die Bybelverslag van Noag gebruik om hulle kinders praktiese lesse te leer? Watter goeie idees het julle gesien wat julle vir julle gesinsaanbidding kan gebruik?
Plaaslike behoeftes: (5 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 2 ¶1-12
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 28 en gebed