Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Junie bl. 6
  • 22-28 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 22-28 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Junie bl. 6

22-28 Junie

EKSODUS 1-3

  • Lied 7 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Ek sal word wat ek besluit om te word”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Eksodus.]

    • Eks 3:13 – Moses wou weet wat Jehovah se naam beteken en wie hy regtig is (w13 3/15 25 ¶4)

    • Eks 3:14 – Jehovah sal word wat ook al nodig is om sy doel te bereik (kr 43, venster)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Eks 2:10 – Hoekom is dit redelik om te glo dat Farao se dogter Moses aangeneem het? (g04 4/8 6 ¶5)

    • Eks 3:1 – Watter soort priester was Jetro? (w04 3/15 24 ¶4)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Eks 2:11-25 (th studie 11)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar in julle gebied (th studie 16).

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan ’n onlangse tydskrif aan oor ’n onderwerp waarin die huisbewoner belangstel (th studie 12).

  • Toespraak: (5 min. of minder) w02 6/15 10 ¶6–11 ¶3 – Tema: Iets meer waardevols as die skatte van Egipte (th studie 13).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 2

  • Word Jehovah se vriend – Jehovah se naam: (6 min.) Bespreking. Speel die video. Nooi dan, indien moontlik, ’n paar van die jong kinders na die verhoog en vra vir hulle: Wat beteken Jehovah se naam? Wat het Jehovah gemaak? Hoe kan Jehovah jou help?

  • God se naam word in Skandinawië verheerlik: (9 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Hoekom was Jehovah se naam voor die jaar 1500 amper heeltemal onbekend? Hoe het mense in Skandinawië Jehovah se naam begin gebruik? Hoekom hou jy van die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 13 ¶1-12

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 89 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel