Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Junie bl. 6
  • “Ek sal word wat ek besluit om te word”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Ek sal word wat ek besluit om te word”
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat dit behels om God se naam te ken
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
  • Man en vrou—Gemaak vir mekaar
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • “Kyk! Dit is ons God!”
    Kom nader aan Jehovah
  • Jong broers – Word volwasse Christenmans
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Junie bl. 6
Moses sit op sy knieë op die grond en beskerm sy gesig teen die brandende bos.

SKATTE UIT GOD SE WOORD | EKSODUS 1-3

“Ek sal word wat ek besluit om te word”

3:13, 14

Jehovah het vir Moses iets baie spesiaals oor Homself geleer. Jehovah word in elke situasie wat ook al nodig is om sy wil uit te voer, maar hy bly ook altyd getrou aan sy eie, volmaakte standaarde. Baie soos ’n menseouer, word Jehovah wat ook al nodig is om vir sy kinders te sorg.

Hoe het Jehovah in my lewe enigiets geword wat nodig was om vir my te sorg?

Collage: ’n Pa wat op verskillende maniere vir sy familie sorg. 1. Hy praat met sy seun wanneer hy hom in die bed sit. 2. Hy bespreek die dagteks met sy vrou en sy seun. 3. Hy leer sy seun hoe om fiets te ry.
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel