Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Junie bl. 7
  • 29 Junie–5 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 29 Junie–5 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Junie bl. 7

29 Junie–5 Julie

EKSODUS 4-5

  • Lied 3 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Ek sal met jou wees terwyl jy praat”: (10 min.)

    • Eks 4:10, 13 – Moses het nie gevoel dat hy goed genoeg is om sy toewysing uit te voer nie (w10 10/15 13-14)

    • Eks 4:11, 12 – Jehovah het belowe dat hy hom sal help (w14 4/15 9 ¶5-6)

    • Eks 4:14, 15 – Jehovah het vir Moses gesê dat Aäron hom sal help (w10 10/15 14)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Eks 4:24-26 – Om watter rede het Sippora dalk vir Jehovah “’n bloedbruidegom” genoem? (w04 3/15 28 ¶4)

    • Eks 5:2 – Wat het Farao bedoel toe hy gesê het dat hy Jehovah nie ken nie? (it-2-E 12 ¶5)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Eks 4:1-17 (th studie 12)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Nooi dan die persoon na ons vergaderinge (th studie 2).

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan ’n studiepublikasie aan (th studie 4).

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) bhs 100 ¶15-16 (th studie 8).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 61

  • “Hoe om die voorgestelde gesprekke te gebruik”: (5 min.) Bespreking.

  • “Jy kan vir ander preek en hulle leer!”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Wees ’n moedige . . . verkondiger.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 13 ¶13-25, hersiening op bl. 114

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 118 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel