28 September–4 Oktober
EKSODUS 29-30
Lied 32 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“’n Bydrae aan Jehovah”: (10 min.)
Eks 30:11, 12 – Jehovah het vir Moses gesê om ’n sensus op te neem (it-2-E 764-765)
Eks 30:13-15 – Almal wat geregistreer is, het ’n bydrae vir Jehovah gegee (it-1-E 502)
Eks 30:16 – Die bydrae is gebruik “vir die diens in verband met die tent van samekoms” (w11 11/1 12 ¶1-2)
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Eks 29:10 – Wat het dit beteken wanneer die priesters “hulle hande op die bul se kop” gesit het? (it-1-E 1029 ¶4)
Eks 30:31-33 – Hoekom moes iemand doodgemaak word as hy heilige salfolie gemaak het en dit op ’n gewone mens gesit het? (it-1-E 114 ¶1)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Eks 29:31-46 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek en demonstreer hoe om by ’n kamera of ’n interkom te getuig (As daar nie kameras of interkoms in julle gebied is nie, moet jy demonstreer hoe om met ’n huisbewoner te praat wat agter ’n toe deur is.) (th studie 2).
Bybelstudie: (5 min. of minder) bhs 113 ¶18 (th studie 13)
Toespraak: (5 min. of minder) km 1/11 4 ¶5-7, venster op bl. 6 – Tema: Idees vir Gesinsaanbidding (th studie 20).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Kan jy van jou tyd en energie gee?”: (15 min.) Bespreking. Speel die video ’n Nuwe bouprojek word beplan – Uittreksel.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) ia hfst. 20 ¶14-26, hersiening op bl. 179
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 151 en gebed