LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Voorgestelde Gesprekke
Kampanje om die Gedenkmaaluitnodiging te versprei (27 Februarie–27 Maart)
“Ons is hier [of bel of skryf] om jou te nooi na ’n spesiale geleentheid wat deur miljoene mense bygewoon gaan word. Dit is die herdenking van Jesus se dood.” Gee vir die persoon ’n uitnodiging [of stuur dit in ’n boodskap of e-pos]. “Hierdie uitnodiging wys hoe laat en waar die vergadering in ons omgewing gehou sal word [of hoe jy aanlyn daarna kan luister]. Ons nooi jou ook na ’n spesiale toespraak wat die vorige naweek gehou sal word.”
As die persoon belangstel: Speel die video Herdenk Jesus se dood [of stuur dit in ’n boodskap of e-pos].
Volgende keer: Hoekom het Jesus gesterf?
Eerste besoek
Vraag: Wie was Jesus?
Teks: Mt 16:16
Volgende keer: Hoekom het Jesus gesterf?
KRY HIERDIE TEKS IN DIE GEREEDSKAPSKISSIE VIR ONDERRIGTING:
Herbesoek
Vraag: Hoekom het Jesus gesterf?
Teks: Mt 20:28
Volgende keer: Hoe kan ons wys dat ons dankbaar is vir Jesus se losprysoffer?
KRY HIERDIE TEKS IN DIE GEREEDSKAPSKISSIE VIR ONDERRIGTING: