Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb25 Maart bl. 4-5
  • 17-23 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 17-23 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2025
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2025
mwb25 Maart bl. 4-5

17-23 MAART

SPREUKE 5

Lied 122 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Bly ver weg van seksuele onsedelikheid

(10 min.)

Seksuele onsedelikheid kan baie aanloklik wees (Spr 5:3; w00 7/15 29 ¶1)

Seksuele onsedelikheid lei tot hartseer (Spr 5:​4, 5; w00 7/15 29 ¶2)

Bly ver weg van seksuele onsedelikheid (Spr 5:8; w00 7/15 29 ¶5)

’n Christensuster weier om haar nommer vir ’n seun te gee

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Spr 5:9 – Hoe veroorsaak seksuele onsedelikheid dat jy jou “waardigheid aan ander gee”? (w00 7/15 29 ¶7)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

(4 min.) Spr 5:​1-23 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(3 min.) OPENBARE GETUIENISWERK. Nooi iemand wat nie ’n Christen is nie na die Gedenkmaal, en gebruik jw.org om ’n Gedenkmaal naby hom te vind (lmd les 6: Punt 4).

5. Volg op

(4 min.) HUIS TOT HUIS. Met die vorige besoek het die persoon ’n Gedenkmaaluitnodiging aanvaar en gesê dat hy belangstel (lmd les 9: Punt 5).

6. Maak dissipels

(5 min.) lff les 16: Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit. Wanneer die student vra of Jesus getroud was, wys vir hom hoe om navorsing te doen om die antwoord te vind (lmd les 11: Punt 4).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 121

7. Dink aan maniere om sedelik rein te bly wanneer jy met iemand uitgaan

(15 min.) Bespreking.

Om met iemand uit te gaan verwys na die tyd wanneer ’n man en vrou tyd saam spandeer en wys dat hulle romanties in mekaar belangstel. Dit kan in ’n groep wees of in privaat, in die openbaar of in die geheim. Dit kan ook in persoon, of oor die foon of deur middel van teksboodskappe wees. Om met iemand uit te gaan, is nie iets wat ons net as pret beskou nie, maar dit is eerder ’n ernstige stap wat tot die huwelik lei. Wat kan dié help wat met iemand uitgaan om weg te bly van seksuele onsedelikheid, of hulle nou oud of jonk is? – Spr 22:3.

’n Ouer paartjie wat met mekaar uitgaan, gesels lekker terwyl hulle iets saam eet by ’n restaurant.

Speel die VIDEO Berei voor vir die huwelik — Deel 1: Is ek gereed om met iemand uit te gaan? – Uittreksel. Vra dan vir die gehoor:

  • Hoekom moet ’n persoon nie met iemand uitgaan totdat hy gereed is vir die huwelik nie? (Spr 13:12; Lu 14:​28-30)

  • Wat het jy waardeer van die manier hoe die ouers hulle dogter gehelp het?

Lees Spreuke 28:26. Vra dan vir die gehoor:

  • Wat kan ’n paartjie doen om situasies te vermy wat tot seksuele onsedelikheid kan lei?

  • Hoekom is dit wys dat ’n paartjie vooraf bespreek watter perke hulle sal stel wanneer dit kom by hoe hulle hulle liefde op fisiese maniere sal wys, soos om hande vas te hou en te soen?

Lees Efesiërs 5:​3, 4. Vra dan vir die gehoor:

  • Wat moet ’n paartjie in gedagte hou oor hulle gesprekke oor die foon of aanlyn?

8. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) bt hfst. 24 ¶1-6

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 3 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel