Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb25 Maart bl. 6-16
  • 24-30 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 24-30 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2025
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2025
mwb25 Maart bl. 6-16

24-30 MAART

SPREUKE 6

Lied 11 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Wat kan ons by die mier leer?

(10 min.)

Ons kan waardevolle lesse leer deur miere dop te hou (Spr 6:6)

Al het miere nie ’n heerser nie, is hulle ontwerp om hard te werk, saam te werk en vir die toekoms voor te berei (Spr 6:​7, 8; it-1-E 115 ¶1-2)

Dit is goed vir ons om die mier na te volg (Spr 6:​9-11; w00 9/15 26 ¶3-4)

Miere dra stukkies blare.

© Aerial Media Pro/Shutterstock

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Spr 6:​16-19 – Noem hierdie verse al die dinge wat Jehovah haat? (w00 9/15 27 ¶3)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

(4 min.) Spr 6:​1-26 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Nooi ’n onbedrywige familielid na die spesiale toespraak en die Gedenkmaal (lmd les 4: Punt 3).

5. Begin ’n gesprek

(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Vra jou werkgewer of jy kan afkry om die Gedenkmaal by te woon (lmd les 3: Punt 3).

6. Begin ’n gesprek

(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Nooi die persoon na die spesiale toespraak en die Gedenkmaal (lmd les 5: Punt 3).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 2

7. Die skepping bewys dat Jehovah wil hê dat ons regtig bly moet wees – Fassinerende diere

(5 min.) Bespreking.

Speel die VIDEO. Vra dan vir die gehoor:

  • Wat leer diere ons oor Jehovah?

8. Plaaslike behoeftes

(10 min.)

9. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) bt hfst. 24 ¶7-12, venster op bl. 193

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 126 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel