Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • nwt bl. 1189
  • Oorsig van Klaagliedere

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Oorsig van Klaagliedere
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Soortgelyke materiaal
  • “’n Nuwe naam”
    Jesaja se profesie—Lig vir die hele mensdom II
  • Bybelboek nommer 25—Klaagliedere
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
  • Sion se rede tot vreugde
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Oorsig van Jesaja
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Sien nog
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Oorsig van Klaagliedere

KLAAGLIEDERE

OORSIG

  • 1

    • Jerusalem as weduwee afgebeeld

      • Sy sit alleen en verlate (1)

      • Sion se ernstige sondes (8, 9)

      • Sion deur God verwerp (12-15)

      • Niemand om Sion te vertroos nie (17)

  • 2

    • Jehovah se woede teen Jerusalem

      • Geen genade nie (2)

      • Jehovah soos vyand vir haar (5)

      • Trane oor Sion (11-13)

      • Verbygangers spot stad wat pragtig was (15)

      • Vyande bly oor Sion se ondergang (17)

  • 3

    • Jeremia spreek sy gevoelens en hoop uit

      • ‘Ek sal geduldig wag’ (21)

      • God se genade is elke oggend nuut (22, 23)

      • God is goed vir dié wat op hom hoop (25)

      • Goed om juk in jeug te dra (27)

      • God het toegang tot hom met wolk versper (43, 44)

  • 4

    • Verskriklike gevolge van Jerusalem se beleëring

      • Hongersnood (4, 5, 9)

      • Vrouens kook hulle eie kinders (10)

      • Jehovah het sy woede uitgestort (11)

  • 5

    • Volk bid dat hulle herstel word

      • “Dink aan wat met ons gebeur het” (1)

      • “Dit gaan sleg met ons, want ons het gesondig” (16)

      • ‘Bring ons terug, o Jehovah’ (21)

      • ‘Maak ons lewe soos dit vroeër was’ (21)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel