SEFANJA OORSIG 1 Jehovah se oordeelsdag is naby (1-18) Jehovah se dag kom vinnig nader (14) Silwer en goud kan nie red nie (18) 2 Soek Jehovah voor sy dag van woede (1-3) Soek regverdigheid en nederigheid (3) “Moontlik sal julle beskerming vind” (3) Oordeel oor omliggende nasies (4-15) 3 Jerusalem, opstandige en korrupte stad (1-7) Oordeel en herstel (8-20) Verandering na suiwer taal (9) Nederige en behoeftige volk sal gered word (12) Jehovah sal bly wees oor Sion (17)