SKATTE UIT GOD SE WOORD | SEFANJA 1–HAGGAI 2
Soek Jehovah voor die dag van sy toorn
Ons wil graag hê dat Jehovah ons moet verberg op die dag van sy toorn. Maar dan is meer as net toewyding aan hom nodig. Ons moet gehoorsaam wees aan die opdrag wat Sefanja vir die Israeliete gegee het.
Soek Jehovah: Behou ’n hegte persoonlike verhouding met Jehovah terwyl jy na aan sy organisasie bly
Soek regverdigheid: Bly by Jehovah se regverdige standaarde
Soek sagmoedigheid: Onderwerp jou nederig aan God se wil en aanvaar sy dissipline
Hoe kan ek Jehovah, regverdigheid en sagmoedigheid in ’n groter mate soek?