1
2
3
4
Die Duiwel versoek Jesus (1-11)
Jesus begin in Galilea preek (12-17)
Eerste dissipels word geroep (18-22)
Jesus preek, onderrig en genees (23-25)
5
6
BERGPREDIKASIE (1-34)
Moenie goeie dade doen om gesien te word nie (1-4)
Hoe om te bid (5-15)
Vas (16-18)
Skatte op aarde en in hemel (19-24)
Hou op om bekommerd te wees (25-34)
7
8
’n Melaatse word genees (1-4)
Geloof van ’n militêre offisier (5-13)
Jesus genees baie in Kapernaum (14-17)
Hoe om Jesus te volg (18-22)
Jesus laat ’n storm bedaar (23-27)
Jesus stuur demone in varke in (28-34)
9
Jesus genees ’n verlamde man (1-8)
Jesus roep Matteus (9-13)
Vraag oor vas (14-17)
Jaïrus se dogter; ’n vrou raak aan Jesus se bo-kleed (18-26)
Jesus genees blindes en stommes (27-34)
Oes is groot maar werkers min (35-38)
10
Die 12 apostels (1-4)
Instruksies vir die bediening (5-15)
Dissipels sal vervolg word (16-25)
Vrees God, nie mense nie (26-31)
Nie vrede nie, maar ’n swaard (32-39)
Ontvang Jesus se dissipels (40-42)
11
Johannes die Doper geprys (1-15)
Geslag word veroordeel (16-24)
“Aan jong kinders geopenbaar” (25-27)
Jesus se juk gee nuwe krag (28-30)
12
Jesus, “Here van die Sabbat” (1-8)
Man met misvormde hand word genees (9-14)
God se geliefde kneg (15-21)
Demone deur heilige gees uitgedryf (22-30)
Onvergeeflike sonde (31, 32)
Boom aan sy vrugte geken (33-37)
Teken van Jona (38-42)
Wanneer ’n onrein gees terugkeer (43-45)
Jesus se ma en broers (46-50)
13
14
Johannes die Doper se kop afgekap (1-12)
Jesus voed 5 000 (13-21)
Jesus loop op water (22-33)
Genesings in Gennesaret (34-36)
15
Tradisies van mense (1-9)
Onreinheid kom uit die hart (10-20)
Groot geloof van ’n Fenisiese vrou (21-28)
Jesus genees baie siektes (29-31)
Jesus voed 4 000 (32-39)
16
’n Teken word gevra (1-4)
Suurdeeg van Fariseërs en Sadduseërs (5-12)
Die sleutels van Koninkryk (13-20)
Jesus se dood voorspel (21-23)
Ware dissipelskap (24-28)
17
Jesus se voorkoms verander (1-13)
Geloof soos ’n mosterdsaadjie (14-21)
Jesus se dood weer voorspel (22, 23)
Belasting betaal met muntstuk uit vis se bek (24-27)
18
Die grootste in die Koninkryk (1-6)
Struikelblokke (7-11)
Illustrasie van verlore skaap (12-14)
Hoe om ’n broer te wen (15-20)
Illustrasie van slaaf wat nie wou vergewe nie (21-35)
19
Huwelik en egskeiding (1-9)
Gawe van ongetroude lewe (10-12)
Jesus seën die kinders (13-15)
Ryk jong man se vraag (16-24)
Opofferings vir die Koninkryk (25-30)
20
Gelyke betaling vir werkers in die wingerd (1-16)
Jesus se dood weer voorspel (17-19)
Versoek om posisies in Koninkryk (20-28)
Twee blinde mans word genees (29-34)
21
Jesus kom Jerusalem triomfantlik binne (1-11)
Jesus reinig die tempel (12-17)
Vyeboom word vervloek (18-22)
Jesus se gesag bevraagteken (23-27)
Illustrasie van twee seuns (28-32)
Illustrasie van wrede landbouers (33-46)
22
Illustrasie van huweliksfees (1-14)
God en die keiser (15-22)
Vraag oor opstanding (23-33)
Twee grootste gebooie (34-40)
Is die Christus die seun van Dawid? (41-46)
23
Moenie skrifgeleerdes en Fariseërs navolg nie (1-12)
Skrifgeleerdes en Fariseërs word veroordeel (13-36)
Jesus treur oor Jerusalem (37-39)
24
25
26
Priesters beplan om Jesus dood te maak (1-5)
Lekkerruik-olie op Jesus uitgegooi (6-13)
Die laaste Pasga; Jesus word verraai (14-25)
Here se Aandmaal ingestel (26-30)
Jesus voorspel dat Petrus hom sal verloën (31-35)
Jesus bid in Getsemane (36-46)
Jesus in hegtenis geneem (47-56)
Verhoor voor die Sanhedrin (57-68)
Petrus verloën Jesus (69-75)
27
Jesus aan Pilatus oorgegee (1, 2)
Judas hang homself op (3-10)
Jesus voor Pilatus (11-26)
In die openbaar bespot (27-31)
Aan ’n paal gehang by Golgota (32-44)
Jesus se dood (45-56)
Jesus word begrawe (57-61)
Graf goed bewaak (62-66)
28
Jesus word opgewek (1-10)
Soldate omgekoop om te lieg (11-15)
Opdrag om dissipels te maak (16-20)